Wonder-Mobile

TBT – Ek weet dit beteken eintlik Throw Back Thursday maar ek sit n spin daarop… Ek het vir n slag weer my heel eerste blog post gelees, ek dink ek was nogals snaaks hoor. Geniet!!!

lukraakvars

Wonder Mobile(Noun) Pronounced (Honda Ballade 1.5 Luxline)

Ok, so hoekom sal ek nou eintlik my kar die Wonder Mobile noem? Goeie vraag actually… wel kom ons breek dit op in n paar dele, ek dink dit sal gepas wees want die skedonk van my is so-te-se opgebreek in ‘n paar dele.

  • In die tjor se infancy het hy seker 90km op sy reserwe tank gery, now I dont care what you say, but that is amazing. Om die waarheid te se, dink ek dis die gebed wat die kar so laat “go” het.  (die is seker die enigste goeie punt in die hele stuk –that’s what she said)
  • Na n kleine oopsie en baie maande se afbetaal vir die ou oopsie het hy begin probleme gee… Ooh en die probleme was nie ‘n paar klein dingetjies nie. Nee nee, ry te veel deur water en die kar…

View original post 629 more words

Advertisements

Speak to me!!!!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s